Spring na inhoud

Betheltoere

Ons nooi jou hartlik om op toer te kom by ons takkantore, wat gewoonlik Bethel genoem word. Party van ons kantore het ook selfbegeleide uitstallings.

Toere begin weer: In baie lande het ons op 1 Junie 2023 weer met toere by ons takkantore begin. Vir meer inligting, kontak die takkantoor waar jy vir 'n toer wil gaan. Moet asseblief nie die takkantoor besoek as jy positief getoets het vir COVID-19, verkoue- of griepsimptome het nie of onlangs blootgestel is aan iemand wat positief getoets het vir COVID-19 nie.

Verenigde Koninkryk

Toerinligting

Bespreek ’n toer – Minder as 20 mense

Kyk na of verander toerbesprekings

Laai ’n toerbrosjure af

Uitstallings

Ons erfenis. Hierdie onbegeleide geskiedkundige uitstalling wys hoe die predikingswerk in Brittanje en Ierland ontwikkel het.

Die Bybel in Brittanje. Hierdie uitstalling bevat Bybels wat skaars is en verduidelik hoe Bybelvertaling oor honderde jare gevorder het.

Afdelings van die takkantoor in Brittanje. Daar is uitstallings en video’s wat verduidelik hoe die werk in die takkantoor in Brittanje gedoen word.

Adres en telefoonnommer

Hoe om daar te kom