Spring na inhoud

Jy word uitgenooi na die ‘Wees geduldig’!-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2023

Jy word uitgenooi na die ‘Wees geduldig’!-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2023

Ons het nou meer as ooit tevore geduld nodig. Maar wat beteken dit regtig om geduldig te wees? En hoe kan dit ons daaglikse lewe raak? Ons nooi jou om die ‘Wees geduldig’!-streekbyeenkoms vir 2023 saam met ons by te woon.