Vinnige feite – Faroëreilande
- 55 000 – Bevolking
- 137 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 4 – Gemeentes
- 1 tot 417 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
Die dorpie Gjógv op die eiland Eysturoy, die Faroëreilande – Bybelvrae word beantwoord met behulp van die brosjure Geniet die lewe vir ewig!