Vinnige feite – Finland
- 5 564 000 – Bevolking
- 18 186 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 272 – Gemeentes
- 1 tot 307 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
OPENBARE BEDIENING
’n Suksesvolle kampanje in Lapland
Vind uit hoe die inheemse mense van Lapland gereageer het op die spesiale kampanje om hulle gemeenskap te help.
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Vyf dekades in die voltydse diens naby die Noordpoolsirkel
Lees die lewensverhaal van Aili and Annikki Mattila, wat geleer het om op Jehovah te vertrou terwyl hulle as spesiale pioniers in die noorde van Finland gedien het.