Vinnige feite – Maagde-eilande, Brits
- 31 000 – Bevolking
- 222 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 4 – Gemeentes
- 1 tot 140 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Getuies help met noodlenigingswerk ná skade deur orkane
Jehovah se Getuies vertel van die noodlenigingswerk en die vertroosting wat hulle uit die Bybel gee vir dié wat deur die orkane Irma en Maria geraak is.