Spring na inhoud

14 OKTOBER 2013
DOMINIKAANSE REPUBLIEK

Getuies voltrek die eerste nie-Katolieke huwelik wat in die Dominikaanse Republiek wetlik erken word

Getuies voltrek die eerste nie-Katolieke huwelik wat in die Dominikaanse Republiek wetlik erken word

Op 28 Augustus 2013 is twee van Jehovah se Getuies in die Dominikaanse Republiek in ’n mylpaalseremonie getroud. Al sedert 1954 word huwelike wat deur enige ander entiteit as die Katolieke Kerk of die burgerlike registrasiekantoor voltrek word, nie in die land wetlik erken nie weens ’n ooreenkoms tussen die Dominikaanse Republiek en die Vatikaan. Gevolglik kon Jehovah se Getuies nie net ’n godsdienstige huwelikseremonie hou nie, maar moes hulle ook hulle huwelike by die staat registreer. Maar ’n nuwe grondwet verleen wetlike erkenning aan die huwelikseremonies van ander godsdiensgroepe, insluitende Jehovah se Getuies. Die huwelik op 28 Augustus is die eerste nie-Katolieke huwelik in die land.

Mediaverteenwoordiger(s):

Internasionaal: J.R. Brown, Office of Public Information, tel. +1 718 560 5000

Dominikaanse Republiek: Josué Feliz, tel. +1 809 595 4007

Suid-Afrika: Mzamo Goloda, +27 11-761-1000