Spring na inhoud

29 JANUARIE 2021
ERITREA

Eritrea laat nog een van Jehovah se Getuies vry uit die tronk

Eritrea laat nog een van Jehovah se Getuies vry uit die tronk

Op 29 Januarie 2021 is een van ons broers vrygelaat nadat hy meer as 12 jaar lank in die tronk was vir sy geloof. Dit het gebeur nadat 28 ander Getuies op 4 Desember 2020 vrygelaat is. Ons is bly oor hierdie goeie nuus. Ons hou aan bid vir die 23 broers en susters wat nog steeds in die tronk is in Eritrea. – Hebreërs 13:3.