Spring na inhoud

ERITREA

Geskiedkundige gebeure in Eritrea

Geskiedkundige gebeure in Eritrea
  1. APRIL 2014 – Owerhede arresteer en hou meer as 120 Getuies (mans, vroue en kinders) aan omdat hulle godsdiensvergaderinge bygewoon het; die meeste word later vrygelaat

  2. 8 JULIE 2008 – Owerhede deursoek die huise en werksplekke van Getuies en arresteer 24 Getuies

  3. MEI 2002 – Regering verbied alle godsdiensgroepe behalwe vier godsdienste wat deur die regering goedgekeur is

  4. 25 OKTOBER 1994 – President se besluit neem Jehovah se Getuies se burgerskap en basiese regte weg

  5. 17 SEPTEMBER 1994 – Owerhede arresteer Paulos Eyassu, Isaac Mogos en Negede Teklemariam sonder dat hulle aangekla word

  6. 1994 – Owerhede begin om Jehovah se Getuies te arresteer en in die tronk te sit

  7. 27 APRIL 1993 – Eritrea verklaar sy onafhanklikheid van Etiopië

  8. 1954 – Klein groepie van Jehovah se Getuies begin bymekaarkom vir aanbidding