Filippyne
Getuies organiseer herbouwerk ná die supertifoon Nock-Ten
Nadat ’n verwoestende tifoon die Filippyne teen die einde van 2016 getref het, het Getuies van Jehovah noodlenigingswerk begin doen om honderde huise te herstel.
’n Jaar ná die tifoon Haiyan het stormslagoffers nuwe huise
Jehovah se Getuies het kort ná die tifoon Haiyan ’n ontsaglike bouprojek onderneem om byna 750 huise te herstel of te herbou.