Spring na inhoud

INDIË

Geskiedkundige gebeure in Indië

Geskiedkundige gebeure in Indië
  1. 27 JANUARIE 2014 – Die Menseregtekommissie van die staat Karnataka bevestig dat die polisie die Getuies se regte geskend het en stel voor dat die Getuies geldelik vergoed moet word

  2. MAART 2002 – Getuies skuif hulle kantoor na Bangalore om meer plek te hê

  3. 2002 – Groepe mense wat Jehovah se Getuies aanval, neem al hoe meer toe

  4. 11 AUGUSTUS 1986 – Hooggeregshof van Indië lewer ’n baie belangrike uitspraak in Bijoe Emmanuel v. State of Kerala en bevestig die Getuies se reg op vryheid van spraak

    NOG INLIGTING

  5. 7 MAART 1978 – Getuies registreer ’n regsentiteit, die Watch Tower Bible and Tract Society of India

  6. 26 JANUARIE 1950 – Indië neem ’n nuwe grondwet aan as ’n onafhanklike land

  7. 9 DESEMBER 1944 – Regering verwyder verbod op publikasies van Jehovah se Getuies

  8. 14 JUNIE 1941 – Regering verbied publikasies van Jehovah se Getuies

  9. 1926 – Getuies begin ’n kantoor in Bombaai

  10. 1905 – Eerste groep van Jehovah se Getuies begin bymekaarkom vir aanbidding