Spring na inhoud

14 SEPTEMBER 2017
INDIË

Moesonreëns verwoes Moembaai

Moesonreëns verwoes Moembaai

Gedurende die week van 28 Augustus het swaar moesonreëns in Moembaai, Indië, geval. Dit het die dood van 14 mense veroorsaak.

Die takkantoor van Jehovah se Getuies in Indië berig dat geen Getuies van Jehovah dood is of ernstig beseer is nie. Maar ’n hele paar Getuies se huise was oorstroom. Die plaaslike Getuies het vir mede-gelowiges kos gegee en gehelp om die beskadigde huise skoon te maak.

Die takkantoor hou aan om die situasie in Moembaai en ander dele van Indië wat deur die oorstromings geraak word, te monitor.

Mediaverteenwoordigers:

Internasionaal: David A. Semonian, Office of Public Information, +1-845-524-3000

Indië: Tobias Dias, +91-9845476425