Spring na inhoud

3 AUGUSTUS 2017
INDIË

Vloede in Indië

Vloede in Indië

In Indië het ’n buitengewone erge reënseisoen gelei tot storms met dodelike weerlig. Volgens deskundiges was hierdie reënval in dele van Indië die swaarste in meer as ’n honderd jaar. ’n Hele paar state is deur die vloede en grondstortings geraak. Tot soveel as 700 mense is in die ramp dood, en miljoene mense moes hulle huise verlaat.

Volgens berigte was daar tot en met 31 Julie 2017 geen Getuies van Jehovah ernstig beseer of dood nie. Hoewel die huise van ten minste drie Getuie-gesinne oorstroom is, was dit nie ernstig beskadig nie. Gemeentes van Jehovah se Getuies in Indië gee die nodige noodleniging aan hulle mede-aanbidders.

Mediaverteenwoordigers:

Internasionaal: David A. Semonian, Office of Public Information, +1-845-524-3000

Indië: Tobias Dias, +91-9845476425