Geskiedkundige gebeure in Israel
1 MEI 2015 – Hooggeregshof bevestig Getuies se reg om vreedsaam te vergader in die stad Ra’anana
5 FEBRUARIE 2007 – Met die prokureur-generaal se ondersteuning beslis die hof dat die Haifa se Internasionale Kongressentrum teen die Getuies gediskrimineer het toe hulle geweier het om hulle fasiliteit aan hulle te verhuur
LAAT 1990’s – Joodse godsdiensaktiviste vermeerder hulle gewelddadige aanvalle en teistering van die Getuies
7 SEPTEMBER 1992 – Ná ’n verklaring deur die prokureur-generaal verander die Distriksappèlkommissie sy bevel sodat die Getuies weer hulle Koninkryksaal in Tel Aviv kan gebruik
15 NOVEMBER 1963 – Regering registreer die Getuies se regsentiteit, Watch Tower Bible & Tract Society
1 JANUARIE 1963 – Getuies begin ’n takkantoor in Haifa en skuif dit later na Tel Aviv
1920 – Gedurende die Britse mandaat in die Midde-Ooste begin Jehovah se Getuies hulle eerste gemeente en ’n kantoor om hulle bedrywighede te organiseer