Spring na inhoud

3 JULIE 2020
ITALIË

Onderhoud met Claudio Ronco, M.D.

Onderhoud met Claudio Ronco, M.D.

Dokter Ronco is die direkteur van nefrologie in die afdeling vir dialise en oorplanting by die San Bortolo-hospitaal in Vicenza en die direkteur van die Internasionale Nier-navorsingsinstituut van Vicenza.