Spring na inhoud

31 MEI 2018
KANADA

Hooggeregshof van Kanada beslis ten gunste van Jehovah se Getuies

Hooggeregshof van Kanada beslis ten gunste van Jehovah se Getuies

Op 31 Mei 2018 het die Hooggeregshof van Kanada ’n eenparige beslissing gelewer waarin daar erken word dat howe nie met die uitsettingsreëling kan inmeng nie. Ons is baie bly dat Jehovah se regverdige standaarde erken word. — Jesaja 33:22.

https://scc-csc.lexum.com/scc-csc/scc-csc/en/item/17101/index.do

Lees meer