8 FEBRUARIE 2019
KANADA
Vyf Kanadese mediese opvoedkundiges lewer kommentaar oor die vooruitgang in bloedlose mediese behandeling
In ’n onlangse onderhoud het vyf gerespekteerde mediese opvoedkundiges hulle ondervindinge gedeel oor hoe hulle pasiënte behandel sonder om bloed te gebruik.