Nagorno-Karabakh
Jehovah se Getuies in Nagorno-Karabakh
Gewetensbeswaarde word onregverdig opgesluit in Nagorno-Karabakh
Artoer Awanesjan dien ’n 30 maande lange vonnis uit in die Sjusji-strafkolonie van Nagorno-Karabakh ondanks sy bereidwilligheid om alternatiewe burgerlike diens te doen.