Spring na inhoud

NAMIBIË

Geskiedkundige gebeure in Namibië

Geskiedkundige gebeure in Namibië
  1. 24 JUNIE 2015 – Hooggeregshof van Namibië beslis dat Efigenia Semente die reg het om besluite te maak oor haar eie liggaam en mediese behandeling

    NOG INLIGTING

  2. 3 NOVEMBER 2008 – Regering registreer die Getuies se regsentiteit, Christengemeente van Jehovah se Getuies van Namibië

  3. 21 MAART 1990 – Namibië word ’n onafhanklike nasie

  4. 1929 – Jehovah se Getuies rapporteer hulle eerste bedrywighede in Namibië

  5. 1 OKTOBER 1922 – Die Volkebond stel Suid-Afrika, wat op hierdie stadium deur Brittanje regeer word, oor Suidwes-Afrika aan