Geskiedkundige gebeure in Oekraïne
23 JUNIE 2015 – Oekraïne se Gespesialiseerde Hoër Hof beskerm die reg op gewetensbeswaar gedurende oorlogstye
26 SEPTEMBER 2012 – Hooggeregshof stop ’n onwettige poging om die eiendom van die takkantoor af te vat
SEPTEMBER 1998 – Getuies bou ’n nuwe takkantoor in Lviv
28 FEBRUARIE 1991 – Jehovah se Getuies word amptelik geregistreer
30 SEPTEMBER 1965 – As gevolg van ’n Sowjet-bevel kan alle Getuies wat na Siberië verban is, terugkeer
8 APRIL 1951 – Regering verban 6 100 Getuies van Wes-Oekraïne na Siberië
AUGUSTUS 1949 – Sowjetregering weier die Getuies se aansoek vir registrasie
1939 – Die regering wat Wes-Oekraïne beheer, vervolg Jehovah se Getuies, sit hulle in die tronk en verban hulle
1926 – Getuies maak eerste kantoor in Lviv oop
1911 – Jehovah se Getuies reël Bybeltoesprake in Lviv