Spring na inhoud

Oesbekistan

 

Jehovah se Getuies in Oesbekistan

2018-11-23

OESBEKISTAN

Hoër howe in Oesbekistan bevestig dat Jehovah se Getuies die reg het om Bybellektuur te besit

Onlangse beslissings deur hoër howe spreek Jehovah se Getuies vry en hulle hoef nie ’n boete te betaal nie.

2014-05-13

OESBEKISTAN

Is positiewe veranderinge vir Jehovah se Getuies in Oesbekistan in sig?

Die owerheid van Oesbekistan het hulle blykbaar daartoe verbind om menseregte te verbeter. Jehovah se Getuies hoop dat dit positiewe resultate sal oplewer, insluitende die wetlike registrasie van al hulle gemeentes.