Spring na inhoud

Oostenryk

 

2017-09-05

Dorp in Oostenryk vereer 31 Getuies van Jehovah, wat slagoffers van die Nazi-regime was

’n Gedenkplaat in die dorp Techelsberg is opgerig ter nagedagtenis van Jehovah se Getuies wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog slagoffers van die Nazi’s was.

2015-10-12

Gedenkplaat onthul vir Oostenrykse Getuie wat deur Nazi’s tereggestel is, distriksburgemeester was hoofspreker

Gabriele Votava het ’n toespraak gehou ter ere van Gerhard Steinacher, een van Jehovah se Getuies, wat op 19-jarige ouderdom tereggestel is omdat hy geweier het om aan die oorlog deel te neem.

2014-07-31

Jehovah se Getuies word vereer by die Gusen-konsentrasiekamp-gedenkterrein

Op 13 April 2014 is ’n gedenkplaat onthul ter herinnering aan die 450 Getuies wat deur die Nazi’s in die Mauthausen- en Gusen-konsentrasiekampe in Oostenryk gevange gehou is.

2013-06-28

Oostenryk beveel om Jehovah se Getuies te vergoed vir diskriminasie

Op 25 September 2012 het die Europese Hof van Menseregte die regering van Oostenryk skuldig bevind aan diskriminasie teen Jehovah se Getuies.