Spring na inhoud

8 APRIL 2021
RUSLAND

Broer Artoer Lochwitski verloor appèlsaak

Broer Artoer Lochwitski verloor appèlsaak

Op 8 April 2021 het die hof van die Joodse selfregerende streek broer Lochwitski se appèl verwerp. Sy oorspronklike opgeskorte vonnis van twee jaar en ses maande sal nou begin. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.