Spring na inhoud

Broer Igor Kasabof

10 JUNIE 2024
RUSLAND

Broer Igor Kasabof kry opgeskorte tronkvonnis van twee jaar

Broer Igor Kasabof kry opgeskorte tronkvonnis van twee jaar

Op 14 Mei 2024 het die Oktjabrski-distrikshof van Tambof broer Igor Kasabof skuldig bevind. Hy is ’n opgeskorte tronkvonnis van twee jaar gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Profiel

Ons is oortuig dat Jehovah sal aanhou om Igor en Irina te seën terwyl hulle aanhou om op Hom vir krag te vertrou. – Habakuk 3:19.

Tydlyn

  1. 11 April 2023

    Huis word deursoek. Elektroniese toestelle word weggeneem

  2. 12 April 2023

    Kriminele saak word gemaak

  3. 28 Maart 2024

    Kriminele verhoor begin

  4. 14 Mei 2024

    Word skuldig bevind en ’n opgeskorte tronkvonnis van twee jaar gegee