Spring na inhoud

Broer Andrei Ochapkin en sy vrou, Irina

20 APRIL 2023
RUSLAND

Broer Ochapkin word versterk deur na die skepping te kyk

Broer Ochapkin word versterk deur na die skepping te kyk

Die Kinesjemski-stadshof van die Iwanowo-streek sal binnekort sy uitspraak lewer in die saak teen broer Andrei Ochapkin. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Soos Andrei, is ons dankbaar vir “die wonderlike werke van God”, wat ons herinner aan Sy liefdevolle sorg. – Job 37:14.

Tydlyn

  1. 18 November 2021

    Kriminele saak word gemaak

  2. 23 November 2021

    Ses huise van Jehovah se Getuies word deursoek, onder andere Andrei se huis. Gearresteer en in tydelike aanhouding geplaas

  3. 24 November 2021

    Word krimineel aangekla

  4. 25 November 2021

    Word in aanhouding voor sy verhoor geplaas

  5. 17 Februarie 2022

    Vrygelaat uit aanhouding voor sy verhoor en onder huisarres geplaas

  6. 14 Julie 2022

    Vrygelaat uit huisarres en onder reisbeperkings geplaas

  7. 15 Desember 2022

    Kriminele verhoor begin