10 JULIE 2023
RUSLAND
Drie susters skuldig bevind in Komsomolsk aan die Amoer
Op 23 Maart 2023 het die Centralni-distrikshof van Komsomolsk aan die Amoer susters Tatjana Bondarenko, Jelena Nesterowa en Tatjana Swoboda skuldig bevind. Hulle het elkeen ’n opgeskorte vonnis van vyf jaar ontvang. Hulle hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.
Profiel
Ons bid dat Jehovah sal aanhou om ons susters te seën en te versterk terwyl hulle getrou bly gedurende moeilike tye. – Rut 2:12.
Tydlyn
21 September 2021
Kriminele saak word gemaak teen Tatjana Swoboda
18 Oktober 2021
Owerhede begin ook vir Tatjana Bondarenko en Jelena Nesterowa ondersoek
20 Oktober 2021
Huise word deursoek
28 Augustus 2022
Aanklagtes word gemaak
28 Desember 2022
Kriminele verhoor begin
23 Maart 2023
Word skuldig bevind en opgeskorte tronkvonnisse van vyf jaar gegee