2 DESEMBER 2022
RUSLAND
‘Ek doen iets baie belangriks’
Die Leninski-distrikshof van Tambof sal binnekort sy uitspraak lewer in die saak teen broer Oleg Sirotkin. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Oleg se voorbeeld is ’n wonderlike herinnering dat as ’n mens sterk geloof in Jehovah het, jy “nie bang [hoef te] wees vir slegte nuus nie. Sy hart is standvastig en vertrou op Jehovah.” – Psalm 112:7.
Tydlyn
Maart 2021
Word in die geheim dopgehou. Afluisterapparaat word in Oleg se sitkamer weggesteek en bedrywighede op sy rekenaar word ook dopgehou
14 September 2021
Kriminele saak word gemaak
21 September 2021
Huis word deursoek. Rekenaar en persoonlike rekords word weggeneem en word as bewyse ingedien
22 Oktober 2021
Kar word weggeneem
11 April 2022
Kriminele verhoor begin