Spring na inhoud

Broer Andrei Sjijan

9 MEI 2024
RUSLAND

‘Ek kyk verby my probleme’

‘Ek kyk verby my probleme’

Die Lesosibirsk-stadshof van die Krasnojarsk-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Andrei Sjijan. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Mag ons soos Andrei vertroos en versterk word deur Jehovah se beloftes terwyl ons toelaat dat Sy ‘woord ons hoop is’. – Psalm 119:114.

Tydlyn

  1. 25 November 2021

    Huis word deursoek

  2. 11 April 2023

    Huis word weer deursoek. Kriminele saak word gemaak. Word onder reisbeperkings geplaas

  3. 29 Desember 2023

    Kriminele verhoor begin