Spring na inhoud

Suster Irina Zinina

12 AUGUSTUS 2024
RUSLAND

‘Ek voel nie eensaam nie’

‘Ek voel nie eensaam nie’

Die Wiselkofski-distrikshof van die Krasnodar-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen suster Irina Zinina. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Ons is oortuig dat Jehovah Irina en ons almal sal bly versterk terwyl ons probeer om hom na te volg en “aanhou om mekaar lief te hê”. – 1 Johannes 4:7.

Tydlyn

  1. 13 Februarie 2022

    Die huis waarin Irina saam met haar ma en pa bly, word deursoek

  2. 23 Mei 2023

    Kriminele saak word gemaak. Word aangekla van deelname aan die bedrywighede van ’n ekstremistiese organisasie omdat sy oor haar godsdiensoortuigings gepraat het

  3. 22 Julie 2023

    Word onder reisbeperkings geplaas

  4. 8 Februarie 2024

    Kriminele verhoor begin