14 MEI 2024
RUSLAND
“Gehoorsaamheid bring seëninge mee”
Die Lesosibirsk-stadshof van die Krasnojarsk-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen suster Anna Matwejewa. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Ons is dankbaar om te weet dat as ons, soos Anna, aanhou om Jehovah se herinneringe te volg, ons altyd vreugdevol sal wees. – Psalm 119:111, 112.
Tydlyn
25 November 2021
Nadat die owerheid amper ’n jaar lank ons broers se gesprekke in die geheim opgeneem het, is ses huise van Jehovah se Getuies in Lesosibirsk deursoek. Anna se huis was een van hulle
30 Januarie 2023
Kriminele saak word gemaak
17 Februarie 2023
Word onder reisbeperkings geplaas
29 Desember 2023
Kriminele verhoor begin