9 FEBRUARIE 2024
RUSLAND
Hulle het moed en vertrou op Jehovah
Die Blagowesjtsjensk-stadshof van die Amoer-streek sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen suster Kristina Golik, Jekaterina Olsjefskaja, Marija Mjasnikowa en Walentina Jermilowa. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Ons is dankbaar vir die voorbeelde wat hierdie susters stel om op Jehovah te vertrou. En ons weet dat Jehovah sal aanhou om vir hulle te sorg en hulle ryklik te seën. – Psalm 27:3.
Tydlyn
20 Julie 2018
Huise word deursoek
22 Julie 2021
Al vier susters word krimineel aangekla
27 Julie 2021
Kristina en Marija word onder reisbeperkings geplaas
3 Augustus 2021
Jekaterina word onder reisbeperkings geplaas
4 Augustus 2021
Walentina word onder reisbeperkings geplaas
26 Mei 2023
Kriminele verhoor begin