15 NOVEMBER 2022 | BYGEWERK: 17 NOVEMBER 2022
RUSLAND
JONGSTE NUUS – BOETE GEGEE | Aangemoedig deur ander wat volhard onder vervolging
Op 17 November 2022 het die Zjeleznodorozjni-distrikshof in Krasnojarsk broer Igor Goesef skuldig bevind. Hy was ’n boete van 600 000 roebel (amper R191 000) gegee.
Tydlyn
21 Mei 2020
Die owerhede het hom eers gekontak in verband met die saak teen broer Witali Soechof
17 Februarie 2022
Kriminele saak word teen Igor gemaak vir die organisering van die bedrywighede van ’n godsdiensorganisasie wat verbied is
23 Augustus 2022
Kriminele verhoor begin
Profiel
Ons word ook versterk deur ons broers en susters se moedige voorbeeld. En wanneer ons sien wat “die uiteinde van hulle gedrag” is, word ons aangespoor om “hulle geloof na [te volg]”. – Hebreërs 13:7.