Spring na inhoud

Broer Andrei Perminof en sy vrou, Natalja

26 OKTOBER 2022 | BYGEWERK: 22 NOVEMBER 2022
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | ‘Met God se ondersteuning kan ek enige iets deurmaak’

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | ‘Met God se ondersteuning kan ek enige iets deurmaak’

Op 21 November 2022 het die Asja-stadshof van die Tsjeljabinsk-streek broer Andrei Perminof skuldig bevind en hom ’n opgeskorte vonnis van ses jaar gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Tydlyn

  1. 11 Junie 2021

    Die huise van vyf families van Jehovah se Getuies, insluitende die huis van Andrei, was deursoek in die stede Asja en Minjar. Die owerhede het verskeie persoonlike besittings gekonfiskeer

  2. 10 November 2021

    Word onder reisbeperkings geplaas

  3. 27 April 2022

    Word daarvan aangekla dat hy deel is van ’n ekstremistiese organisasie en word op lys van terroriste gesit

  4. 6 Junie 2022

    Kriminele verhoor begin

Profiel

Soos Andrei, gee die manier hoe Jehovah ander mense in die verlede gehelp het, ons moed. Ons het volle vertroue in God se belofte: “Net soos ek in die verlede gedoen het, sal ek jou ondersteun en dra en red.” – Jesaja 46:4.