Spring na inhoud

Broer Waleri Rabota

29 MAART 2024 | BYGEWERK: 10 JULIE 2024
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | ‘My hart is nie vol bekommernis of vrees nie’

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | ‘My hart is nie vol bekommernis of vrees nie’

Op 10 Julie 2024 het die Chabarowsk-distrikshof van die Chabarowsk-gebied broer Waleri Rabota skuldig bevind en hom ’n opgeskorte tronkvonnis van ses jaar gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Profiel

Ons is dankbaar vir Waleri se voorbeeld van geloof, en ons weet dat Jehovah hom en almal wat aanhou om lojaal aan hom te bly, sal beskerm. – Psalm 37:28.

Tydlyn

  1. 1 Maart 2022

    Kriminele saak word gemaak

  2. 3 Maart 2022

    Huis word deursoek. Word ondervra en in ’n tydelike detensiesentrum geplaas

  3. 5 Maart 2022

    Word na ’n detensiesentrum voor sy verhoor oorgeplaas

  4. 29 Junie 2022

    Word uit detensiesentrum voor sy verhoor vrygelaat en onder huisarres geplaas

  5. 7 Oktober 2022

    Word uit huisarres vrygelaat en onder reisbeperkings geplaas

  6. 11 Mei 2023

    Kriminele verhoor begin