Spring na inhoud

Broer Aleksandr Filatof

21 SEPTEMBER 2022 | BYGEWERK: 2 JANUARIE 2023
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER TRONK TOE GESTUUR | Hy vind redes om gelukkig te wees

JONGSTE NUUS – BROER TRONK TOE GESTUUR | Hy vind redes om gelukkig te wees

Op 28 Desember 2022 het die Oktjabrski-distrikshof van Krasnojarsk broer Aleksandr Filatof skuldig bevind. Hy het ’n tronkvonnis van ses jaar gekry. Hy sal in aanhouding bly.

Tydlyn

  1. 9 Julie 2021

    Kriminele saak word teen Aleksandr gemaak. Aangekla van die organisering van die bedrywighede van ’n ekstremistiese organisasie

  2. 11 Julie 2021

    Huis word deursoek

  3. 13 Julie 2021

    Word aangehou en na die Departement van Binnelandse Sake geneem

  4. 15 Julie 2021

    Word in aanhouding voor sy verhoor geplaas

  5. 20 Januarie 2022

    Kriminele verhoor begin

Profiel

Aleksandr se voorbeeld van getrouheid is ’n kragtige herinnering dat Jehovah dié seën wat hom “met blydskap en vreugde van hart” dien. – Deuteronomium 28:47.

a Gedurende die voorbereiding van hierdie artikel was broer Filatof in aanhouding voor sy verhoor en was dit nie moontlik om sy persoonlike kommentare te kry nie.