Spring na inhoud

Broer Waleri Stjitz en sy vrou, Irina

23 AUGUSTUS 2023 | BYGEWERK: 25 JUNIE 2024
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER WORD BOETE GEGEE | “Ek word net sterker”

JONGSTE NUUS – BROER WORD BOETE GEGEE | “Ek word net sterker”

Op 24 Junie 2024 het die Lesosibirsk-stadshof van die Krasnojarsk-gebied broer Waleri Stjitz skuldig bevind. Hy is ’n boete van 600 000 roebel (meer as R124 000) gegee.

Profiel

Dit vertroos ons om te weet dat Jehovah en ons broers en susters altyd daar is om ons te ondersteun, maak nie saak watter moeilike tye ons deurmaak nie. – 1 Petrus 5:9, 10.

Tydlyn

  1. 19 November 2021

    Kriminele saak word gemaak

  2. 25 November 2021

    Huis word deursoek en word geneem vir ondervraging

  3. 26 November 2021

    Word verbied om aan sekere bedrywighede deel te neem

  4. 18 Mei 2022

    Word onder reisbeperkings geplaas

  5. 10 April 2023

    Kriminele verhoor begin