20 JUNIE 2023 | BYGEWERK: 23 AUGUSTUS 2023
RUSLAND
JONGSTE NUUS – SUSTER SKULDIG BEVIND | ‘Ek kan getrou en lojaal bly’
Op 22 Augustus 2023 het die Oktjabrski-distrikshof van Nowosibirsk suster Tatjana Oleinik skuldig bevind en haar ’n opgeskorte vonnis van vier jaar gegee. Sy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.
Profiel
Ons is oortuig dat Jehovah sal aanhou om Tatjana en almal te seën wat ‘bereid is om gehoorsaam te wees’ in alle dinge. – Jakobus 3:17.
Tydlyn
19 April 2019
Huis word deursoek
18 November 2021
Kriminele saak word gemaak
26 Januarie 2023
Kriminele verhoor begin