4 JANUARIE 2023 | BYGEWERK: 17 NOVEMBER 2023
RUSLAND
JONGSTE NUUS – SUSTER SKULDIG BEVIND | Vasbeslote om ander te help ten spyte van vervolging
Op 15 November 2023 het die Koeznetski-distrikshof van Nowokoeznetsk suster Tatjana Soesjilnikowa skuldig bevind en haar ’n opgeskorte tronkvonnis van vier jaar gegee. Sy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.
Profiel
Soos Tatjana, word ons versterk deur die voorbeeld van die “groot wolk van getuies” wat vervolging met Jehovah se hulp deurmaak. – Hebreërs 12:1.
Tydlyn
8 Junie 2021
Gewapende FSB-agente deursoek drie huise van Jehovah se Getuies in Nowokoeznetsk. Tatjana en haar man, Sergei, is drie ure lank ondervra
20 Junie 2022
Kriminele saak is gemaak. Is daarvan beskuldig dat hulle oor godsdiens praat en deelneem aan vergaderinge
22 Julie 2022
Amptelik aangekla
27 September 2022
Kriminele verhoor het begin. Regter het die saak na die aanklaer terugverwys omdat die owerhede nie die saak reg hanteer het nie
16 November 2022
Kriminele verhoor het weer begin