21 FEBRUARIE 2024 | BYGEWERK: 25 MAART 2024
RUSLAND
JONGSTE NUUS – SUSTER SKULDIG BEVIND | Versterk deur baie broers en susters
Op 22 Maart 2024 het die Sentrale distrikshof van Toljatti suster Jelena Joerenkowa skuldig bevind en haar ’n opgeskorte vonnis van twee jaar gegee. Sy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.
Profiel
Ons is dankbaar teenoor Jehovah vir die liefdevolle ondersteuning wat hy vir Jelena en almal wat vervolging verduur, gee terwyl ons hom saam “skouer aan skouer . . . dien”. – Sefanja 3:9.
Tydlyn
15 Mei 2023
Kriminele saak word gemaak
16 Mei 2023
Huis word deursoek. Word ondervra en onder reisbeperkings geplaas
5 Junie 2023
Word krimineel aangekla
23 Augustus 2023
Kriminele verhoor begin