Spring na inhoud

Van links na regs: Broer Boris Andrejef, broer Anatoli Li en suster Natalija Sjarapowa

6 MEI 2024
RUSLAND

‘Jehovah het alles onder beheer’

‘Jehovah het alles onder beheer’

Die Chorolski-distrikshof van die Primorje-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Boris Andrejef, broer Anatoli Li en suster Natalija Sjarapowa. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Net soos Jehovah die gebede van Anatoli, Boris en Natalija verhoor het, kan ons oortuig wees dat hy sal aanhou om ons te beantwoord in moeilike tye en aan ons die krag sal gee om te volhard. – Psalm 20:1.

Tydlyn

  1. 28 Julie 2022

    Kriminele saak word gemaak

  2. 6 Oktober 2022

    Twaalf huise in die dorpie Jaroslafski word deursoek. Boris en Natalija word in ’n tydelike detensiesentrum geplaas

  3. 7 Oktober 2022

    Boris en Natalija word na ’n detensiesentrum voor hulle verhoor oorgeplaas

  4. 12 Oktober 2022

    Anatoli word in ’n tydelike detensiesentrum geplaas

  5. 13 Oktober 2022

    Anatoli word na ’n detensiesentrum voor sy verhoor oorgeplaas

  6. 5 Oktober 2023

    Kriminele verhoor begin

a b c Gedurende die voorbereiding van hierdie artikel was broer Andrejef, broer Li en suster Sjarapowa almal in aanhouding voor hulle verhoor en was dit nie moontlik om persoonlike kommentare by hulle te kry nie.