3 JUNIE 2024
RUSLAND
“Jehovah is die middelpunt van my lewe”
Die Wiselkofski-distrikshof van die Krasnodar-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen Suster Jelena Gadrsjina. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Ons is, net soos Jelena, dankbaar dat ons op Jehovah kan vertrou om ons met sy krag te ondersteun en te verdedig. – Psalm 54:1, 2.
Tydlyn
13 Februarie 2022
Huis word deursoek. Elektroniese toestelle, bankkaarte en persoonlike rekords word weggeneem
15 Junie 2023
Kriminele saak word gemaak
10 Augustus 2023
Word ondervra en onder reisbeperkings geplaas
30 Januarie 2024
Kriminele verhoor begin