Spring na inhoud

Suster Ljoedmila Zinina

8 AUGUSTUS 2024
RUSLAND

‘Jehovah is my Skuilplek en Beskermer’

‘Jehovah is my Skuilplek en Beskermer’

Die Wiselkofski-distrikshof van die Krasnodar-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen suster Ljoedmila Zinina. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Net soos Ljoedmila, wil ons ook sterk geloof in ons God, Jehovah, opbou. Hy sal nooit dié wat op hom vertrou, verlaat nie. – Deuteronomium 31:6.

Tydlyn

  1. 13 Februarie 2022

    Die huis waarin Ljoedmila, haar man en hulle dogter Irina woon, word deursoek

  2. 23 Mei 2023

    Kriminele saak word gemaak. Word aangekla van deelname aan die bedrywighede van ’n ekstremistiese organisasie omdat sy oor haar geloofsoortuigings praat

  3. 9 Junie 2023

    Word bygevoeg by Rusland se lys van ekstremiste

  4. 11 Julie 2023

    Word onder reisbeperkings geplaas

  5. 8 Februarie 2024

    Kriminele verhoor begin