Spring na inhoud

Broer Anton Kokowin

27 NOVEMBER 2023
RUSLAND

‘Jehovah sal dinge laat uitwerk’

‘Jehovah sal dinge laat uitwerk’

Die Dzerzjinski-distrikshof van Jaroslawl sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Anton Kokowin. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Ons is ook oortuig dat Jehovah die geloof en volharding van almal wat kies om sy soewereiniteit te ondersteun, ryklik sal seën. – Hebreërs 11:6.

Tydlyn

  1. 18 Mei 2022

    Kriminele saak word gemaak

  2. 19 Mei 2022

    Huis word deursoek. Word ondervra

  3. 6 Junie 2022

    Word aangekla van deelname aan die bedrywighede van ’n ekstremistiese organisasie en onder reisbeperkings geplaas

  4. 29 Mei 2023

    Kriminele verhoor begin