Spring na inhoud

Suster Wasilina Penskaja

18 OKTOBER 2024
RUSLAND

‘Jehovah sal my beloon’

‘Jehovah sal my beloon’

Die Wiselkofski-distrikshof van die Krasnodar-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen suster Wasilina Penskaja. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Ons is dankbaar om te weet dat Jehovah sien wanneer elkeen van sy knegte vervolg word en hulle verseker dat ‘daar ’n beloning vir hulle werk is’. – Jeremia 31:16.

Tydlyn

  1. 13 Februarie 2022

    Huis word deursoek

  2. 23 Mei 2023

    Kriminele saak word gemaak. Word daarvan aangekla dat sy die Bybel bespreek en deelneem aan die vreedsame godsdiensvergaderinge van Jehovah se Getuies. Bankrekeninge word gevries

  3. 18 Julie 2023

    Word onder reisbeperkings geplaas

  4. 31 Januarie 2024

    Kriminele verhoor begin