Spring na inhoud

Broer Aleksandr Loebin en sy vrou, Tatjana

5 FEBRUARIE 2024
RUSLAND

“Laat jou weg aan Jehovah oor”

“Laat jou weg aan Jehovah oor”

Die Sjadrinski-distrikshof van die Koergan-streek sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Aleksandr Loebin. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Ons is oortuig dat ons, soos Aleksandr, selfs in moeilike tye getrou kan volhard terwyl ons op Jehovah se ondersteuning vertrou. – Jesaja 38:14.

Tydlyn

  1. 13 Julie 2021

    Kriminele saak word gemaak

  2. 14 Julie 2021

    Agt huise van Jehovah se Getuies word deursoek. Aleksandr word gearresteer, ondervra en in ’n tydelike detensiesentrum geplaas

  3. 16 Julie 2021

    Word na ’n detensiesentrum voor sy verhoor oorgeplaas

  4. 19 Julie 2021

    Appèl word ingedien as gevolg van ernstige gesondheidstoestand

  5. 28 Augustus 2021

    Ná ’n versoek van die Europese Hof van Menseregte en menseregte-aktiviste word Aleksandr vrygelaat en onder reisbeperkings geplaas

  6. 14 Julie 2023

    Kriminele verhoor begin

  7. 7 September 2023

    Verhoor uitgestel omdat Aleksandr gehospitaliseer is