Spring na inhoud

Broer Aleksei Lelikof

31 OKTOBER 2023
RUSLAND

“Moenie na die windstorm kyk nie”

“Moenie na die windstorm kyk nie”

Die Sowietski-distrikshof van Krasnodar sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Aleksei Lelikof. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.

Profiel

Wanneer ons die voorbeelde van volharding van ons broers en susters sien, versterk dit ons geloof in Jehovah se belofte om die “windstorm [te] bedaar” van die angstigheid wat ons deurmaak. – Psalm 107:28, 29.

Tydlyn

  1. 20 Januarie 2022

    Kriminele saak word gemaak

  2. 28 Januarie 2022

    Lelikof-gesin se huis word deursoek. Aleksei word geneem vir ondervraging en is weer dieselfde dag vrygelaat

  3. 16 Februarie 2023

    Kriminele verhoor begin