27 APRIL 2023
RUSLAND
‘Ons het niks kortgekom nie’
Die Maiminski-distrikshof van die Republiek Altai sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Sergei Petrenko. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Soos Sergei, weet ons dat Jehovah sal aanhou om ons te help as ons getrou volhard. – 2 Samuel 22:19, 20.
Tydlyn
16 Januarie 2022
Huis word deursoek
28 Julie 2022
Kriminele saak word gemaak
7 Desember 2022
Word onder reisbeperkings geplaas
22 Desember 2022
Kriminele verhoor begin