4 SEPTEMBER 2020
RUSLAND
Russiese appèlhof weier vroeë vrylating van broer Christensen, beveel herverhoor in oorspronklike hof
Op 23 Junie 2020 het die Lgof-distrikshof beslis dat broer Dennis Christensen vroeg vrygelaat moet word. Op 4 September 2020 het die Koersk-streekhof hierdie uitspraak ongeldig verklaar. Die Koersk-streekhof het beveel dat die Lgof-distrikshof die saak weer met ’n nuwe regter moet verhoor. ’n Datum is nog nie vasgestel vir die herverhoor nie.