Spring na inhoud

5 APRIL 2021
RUSLAND

Russiese hof verwerp broer Joeri Saweljef se appèl

Russiese hof verwerp broer Joeri Saweljef se appèl

Op 5 April 2021 het die Nowosibirsk-streekhof Joeri se appèl verwerp en by sy tronkstraf van ses jaar gebly.