13 DESEMBER 2019
RUSLAND
Russiese hof vonnis broer Aloesjkin tot ses jaar tronkstraf
Op 13 Desember 2019 is broer Wladimir Aloesjkin gevonnis en vir ses jaar tronk toe gestuur. Hy is dadelik in boeie gesit en tronk toe gevat. Broer Aloesjkin sal die vonnis appelleer.