Spring na inhoud

14 JANUARIE 2021
RUSLAND

Russiese hof weier broer Anatoli Tokaref se appèl

Russiese hof weier broer Anatoli Tokaref se appèl

Op 14 Januarie 2021 het die Kirof-streekhof die appèl van broer Anatoli Tokaref geweier. Sy oorspronklike vonnis, ’n boete van 500 000 roebel (R104 190,14), sal nou betaal moet word.